Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 
 
 
      Wolves Den
Wolves Den
Jannie, Gerhard en Kobus Risseeuw

 

Tel: 082 567 1902
Email: verkyk@lionvalley.co.za

 

Nico Risseeuw

click photos for larger view

GPS Co-ordinates S25° 3'31.63" E29° 19' 5.39"

View Larger Map


In 1988 het Nico Risseeuw vir ontspanning met koedoes, rooibokke, zebras, rooihartbeeste en waterbokke op die plaas Tambotiewaters in die Wolwekraal, Marble Hall omgewing begin boer. Wolves Den (Wolwekraal), met die wolf as hoofkenmerk op ons embleem, se oorsprong is uit die Verenigde Koninkryk waarheen baie van ons ander produkte uitgevoer word.

Sedert 2002 is meer spesies bygevoeg waaronder bastergemsbokke, swartwitpense, tsessebe’s, njalas, gouewildebeeste, swartrooibokke en swartrugrooibokke in die nabye toekoms.

Die doelwit van ons wildboerdery is om die beste moontlike kwaliteit diere te teel met van die beste genetika, voeding en versorging. ‘n Bewys hiervan is ons bastergemsbok-teelbulle met horinglengtes van 29” en 31” en die swartwitpensbul, Sam-Son met ‘n 46 1/8” horinglengte. Hierdie pragbul is die seun van Sam by Gravelotte.

By Wolves Den pas ons PASSIEWE WILDVANG toe om die diere onnodige stres te spaar.

 

 

 

WILDLIFE RANCHING Risseeuw Wildtelers 2016 Roan Pride

 

 

© LOSKOP Game Breeders 2012 : Website best viewed in IE9 or Firefox  
Home  :  Chikwala Boerdery  :   Hendri van Staden  :  Ukujabula  :  Willem Kruger  :   Wolves Den        Savannah       Auctions  :  Catalogue  :  Contact Us  :  Contact Map