Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 
 
 
      Willem Kruger
Zeekoevalley Wildboerdery
Willem Kruger

 

Tel: 082 872 6788
Fax: 013 261 1667
Email: willem@wjkruger.co.za

 

Zambian Sable Cows Sable bull -  4 years, 43”
Eland Gemsbok HerdSable bull Kudu – Narrow horn Saddleback Impala
Kudu bull Sable Bull
click photos for larger view


Willem Kruger Wildboerdery is in die hartjie van die Springbokvlakte geleë.  Golwende grasvlaktes en besondere Kameeldoringbome is kenmerkend aan hierdie vrugbare landskap. 

Willem Kruger Snr het ‘n groot liefde vir wild en die natuur gehad. Die plase  Zeekoevalley en Mooigelegen  het sy hartsnare diep in 2001 geroer en  toe het Willem en Poppie Kruger met die wildboerdery begin.

Vandag bou Willem (Jnr) voort op ‘n goeie grondslag om uitsonderlike kwaliteit wild te teel. Ons boer met ‘n wye verskeidenheid wildspesies, insluitend Swartwitpense, Swartrooibokke , Swartrugrooibokke en Livingstone Elande.  Om met wild te boer en ‘n balans met die natuur te handhaaf is vir ons ‘n liefde en ‘n voorreg.

 

 

© LOSKOP Game Breeders 2012 : Website best viewed in IE9 or Firefox
Home  :  Chikwala Boerdery  :   Hendri van Staden  :  Ukujabula  :  Willem Kruger  :   Wolves Den        Savannah       Auctions  :  Catalogue  :  Contact Us  :  Contact Map